Kokoriba naweek. 4 Oktober 2015
Louis Engelbrecht
Hierdie was die laaste naweek wat ons saam met Christo vakansie gehou het. Hy het die naweek so geniet. Dit was nog 'n juweeltjie in ons boksie.
In die foto praat hy oor die koedoe se "ole" wat seer is.
Ek skryf later bietjie meer oor die wegbreek.
Theme by Danetsoft and Danang Probo Sayekti inspired by Maksimer