Share

Louis

Gedurende die begin van Desember 2014 was ons in Stellenbosch by die Mountain Breeze oord waar hierdie video's geneem is. Alhoewel die eintlike rede vir ons besoek 'n studie voorlegging was wat ek moes maak, het ons lekker vakansie gehou. 'n Baie spesiale tydjie wat ons as gesin saam spandeer het. 'n Juweeltjie.

You are here

Christo eet aarbeie

Theme by Danetsoft and Danang Probo Sayekti inspired by Maksimer