Share

Louis

Ons kon ure so met Christo speel. Ek en hy kon veral so aangaan oor die dinosouros. Elke keer as hy so brul (eintlik het dit meer na 'n leeu geklink), het ek gesĂȘ: "Ag nee man, hoe laat jy my nou skrik!" En dan het hy gewoonlik uit sy magie uit geskaterlag.

You are here

Christo maak dieregeluide

Theme by Danetsoft and Danang Probo Sayekti inspired by Maksimer