Marisa Nieuwoudt

Coert

Coert is die oudste van die drie kinders en is gebore in Pretoria op 19 Mei 2004. Hy is lief vir krieket speel en hou van swem en rekenaarspeletjies.

Zani

Zani is die enigste dogter van die kinders en is
gebore in Pretoria
op 12 Augustus 2006.
Zani hou veral baie van swem, netbal, dans
en om koekies te bak,

Christo

Christo is die jongste van die kinders en is
gebore in Pretoria op 3 Mei 2012.
Hy is ongelukkig oorlede in 2015, maar
sal vir altyd in ons harte bly.
Hy was veral lief gewees vir karretjies.